No Image Caption

Vriendskap hoër as die telling

Rugby
“Hierdie was ongelooflik spesiaal, en ek wil baie graag die foto deel van Joshua Bester (vaskopstut van WHS) en Zander le Roux (slot van Windhoek Gimnasium). Dit het vir ons so baie beteken!,” laat weet Leilani le Roux, moeder van Zander, oor dié foto. Zander het vroeg tydens Saterdagaand se eerstespanrugby-interhoërwedstryd by Vegkop-stadion ná ’n lynstaan deurgebreek en nadat hy die bal geplaas het, het Joshua bo-op hom geval en Zander se voorarm is gebreek. “Josh het so pas by Zander in die hospitaal kom kuier om te sê hoe jammer hy is en dat hy die vorige aand nie kon slaap nie. Dit was die heel mooiste interskole-gebaar, en in die absolute beste interskole-gees. Op die veld vyande, maar daarna weer vriende!” sê Leilani.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!