Vyf rugbyklubs kies spanne vir naweek 8
Rugby
Delron Brandt maak sy terugkeer tot die rugbyveld in Saterdag se premierliga-wedstryd in die Hage Geingob-stadion.
Brandt het op 4 Junie as losskakel vir die Welwitschias XV ’n beenspierbesering teen die Blou Bulle opgedoen.
Brandt is as sy klub FNB Unam se heelagter teen FNB Western Suburbs gekies en vervang Aljarreau (AJ) Zaahl, wat uit is weens ’n stamp teen die kop in laas naweek se wegwedstryd teen FNB Grootfontein.
Die Unam-senter Camlo Martin is weens werkverpligtinge as ’n vlieënier nie beskikbaar nie, wat vir die o.20-speler Rashano van Rooi ’n geleentheid in die beginspan skep.
Oderich Mouton neem sy plek op agsteman in ná sy terugkeer van die nasionale oefenkamp op Stellenbosch.
FNB UNAM I (teen Suburbs)
15 Delron Brandt
14 Rudi Pretorius
13 Darryl Wellman
12 Raschano van Rooi
11 Shareave Titus
10 Henrique Olivier (kaptein)
9 Cameron Klassen
8 Oderich Mouton
7 Berry Gande
6 Rowan Jansen
5 Brandon Ortner
4 Conwill Draghoender
3 Graham April
2 Jeandre Cloete
1 Hilwen Fourie
Reserwes: 16 Victor Augustinus, 17 Simon Kanime, 18 Bjorn Kazondunge, 19 Enzio Kotzee, 20 Gilad Plaatjies, 21 Paulus Hangula, 22 Tonderai Ndudzo.
FNB WESTERN SUBURBS I (teen Unam)
15 Ricardo Swartz
14 Dumarcho Hartung
13 Morgan Esterhuizen
12 Dylan Izaaks
11 Gino Wilson (kaptein)
10 Justin Nel
9 Bronwon Willemse
8 Tjingairi Katjivi
7 Viery Haufiku
6 Richard Mupewa
5 Fidel Micolleney
4 Diamondo Tjombe
3 Andreas Shikoneni
2 Vernon Diergaardt
1 Upahee Muhuura
Reserwes: 16 Aleck Botha, 17 Elliot Lombardt, 18 Sebastian Kameeta, 19 Vakomboka Kamboo, 20 AJ Kearns, 21 Joran Farmer, 22 Lezardo Williams
TRUSTCO UNITED I (teen Grootfontein)
1 Johan Brockman
2 Eloff du Plessis (kaptein)
3 Kamaa Kajau
4 Zander Bronkhorst
5 Thiart Lintvelt
6 Ryan Garoeb
7 Thomas Kali
8 Dean Blom
9 Pieter Janse van Vuuren
10 Chris Arries
11 Janus van der Berg
12 Reinold Benade
13 JD Nel (onderkaptein)
14 Henry Kandjou
15 Oela Blaauw
Reserwes: Gerhard Thirion, Kim Shikwambi, David Sheepa, Luan Bekker, Nazume Swartz, Daryll Vries, Felix Humphries.
FNB WANDERERS (teen Reho Falcon)
15 Denzo Bruwer
14 Nandi Karuuombe
13 Louis Meyer
12 Bernie Hugo
11 Ryan Coetzee
10 André van der Berg (kaptein)
9 Cody la Cock
8 Thomasau Forbes
7 Sean de Klerk
6 NG Swart
5 Driaan Vorster
4 Dirk de Meyer
3 Chris Swanepoel
2 Stefan Hattingh
1 Herschell van Wyk
Reserwes: 16 Dandre Schreuder, 17 Iyambo Tshuuya, 18 Denzil van Wyk, 19 Dano Kotze, 20 Sheron Rossouw, 21 Carel Engelbrecht, 22 Coburn Claasen.
FNB REHO FALCON (teen Wanderers)
15 Enrique Husselman
14 Donovan Resandt
13 Angus Human
12 Liam Parker
11 Franklin Kharigub
10 Franklin Busch
9 Brian Bayer
8 Duane Alexander
7 Cameron Marcus
6 John Toby van Wyk
5 Jerome Schoeman
4 Ronal Vogel
3 Edmando Coetzee
2 Venae Tjiroze
1 Roland Renton (kaptein)
Reserwes: 16 Zadian Campbell, 17 Niel Eimann, 18 Lawrence Mouton, 19 Dameen Bezuidenhoudt, 20 Dilyn Kahman, 21 Shaun Mouton, 22 Collin de Koe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie