No Image Caption

Wind verhinder beter tellings

Gholf
Die 2022 Race to Omeya gholfreeks, geborg deur Namibia Plastics, het weereens laas naweek ’n vol veld na die Omeya-baan gelok. Dit was ’n moeilike, winderige dag op die gholfbaan met net ’n handvol spelers wat bo verwagting gespeel het. Die wenner was Lukas Dreyer met 40 punte, gevolg deur Greg Wise (39) wat op uittel voor Ernie Wessels (39) geplaas is. Die vrouewenner was Cehesta Walters met 40 punte. Pryse vir houe naaste aan die pen is deur Frikkie le Grange en Jane Liebenberg ingepalm. Van links staan Ernie Wessels, Frikkie le Grange, Cehesta Walters, Lukas Dreyer en Greg Wise. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!