Agt Afrika-lande stuur o.21's na Windhoek
Hokkie
Beide die kontinentale mans- en vrouekampioenskappe is 'n kans om vir die junior Wêreldbekertoernooi later vanjaar te kwalifiseer.
Die Namibiese Hokkie-unie (NHU) kondig met trots aan dat hy volgende maand die Junior Afrikabekertoernooi vir 2024 sal aanbied, wat die vasteland se beste o.21-veldhokkietalent hie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie