Beatrice klop weer haar eie rekord

Atletiek
Beatrice Masilingi, Namibië se Olimpiese atleet, het die afgelope Sondag opnuut in België aan 'n binnenshuise atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Tielman Van Lill
Sondagaand was die 21-jarige Namibiër by die Aalsterse Binnenshuise kompetisie in Ghent in aksie waar sy haar Namibiese 200 meter rekord verbeter het. Sy het ‘n uistekende wedlo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer