Dippenaar swaai septer vir vierde Tara-titel
Tydrenne
Windhoek-motorklub se jaarlikse Tara-tydren was opnuut 'n hoogtepunt vir tydrenentoesiaste.
Wilro Dippenaar het geskiedenis gemaak toe hy Saterdag sy vierde Tara-tydrentitel saam met sy navigator, Carolyn Swan, opgeraap het.Die moordende jaarlikse Tara-tydren, ondersteun
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie