Eerste Nauams Gravel Grind neem sy plek in

Bergfietsry
Organiseerders droom om hierdie byeenkoms tot ewe ikoniese internasionale status as die Nedbank Desert Dash te ontwikkel.
Andrew Poolman
’n Opwindende nuwe byeenkoms op die Namibiese fietsrykalender, die 165 km Nauams Gravel Grind, word Saterdag op die lodge Nauams in die Khomas Hochland gehou. Grondpadresiese is
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer