Gewilde straatmyl lok hardlopers van wyd en syd
Padwedlope
Martha Shivelo en David Dam het in 2023 die senior vroue- en mansresies op Omaruru gewen, terwyl Roodley Gowaseb die rolstoelresies ingepalm het.
Die elfde Omaruru Erongo PowerSave-straatmyl sal komende Saterdag opnuut die rustige dorp se hoofstraat op horings neem wanneer ‘n geskatte 1 500 vroue- en mansatlete mekaar in s
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie