No Image Caption

Jou beste foto kan 'n gaatjie toestop

Welkom by die Sport Wrap-fotokompetisie, oop vir die publiek.

Vang 'n oomblik vas by enige sportgeleentheid wat hierdie naweek plaasvind. Stuur vir ons jou oorspronklike foto met 'n beskrywende byskrif van waar en wanneer dit geneem is, en jy kan N$1 000 wen!

Slegs een wenner per week, en 'n keur van die beste foto's sal in ons koerant verskyn. Enige individu kom slegs in aanmerking om die prys een keer in drie maande te wen.

Inskrywings wat elders verkry is en nie deur die deelnemer geneem is nie, sal gediskwalifiseer word. Vir hierdie week is geen kwalifiserende inskrywing ontvang nie.

WhatsApp #swphoto na 085 785 6231 en dien jou inskrywing in. Sterkte!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!