No Image Caption

Klub floreer op erkenning

Gimnastiek
Windhoek Ritmiese Gimnastiekklub in Olympia was laas naweek een van die deelnemende klubs by die nasionale kampioenskap in ritmiese gimnastiek, wat by die Walvisbaai binnenshuise sportkompleks aangebied is. Die Windhoek-klub het altesame tien nasionale ouderdomswenners in verskeie vlakke opgelewer. Agter van links staan Wietsa Snyman (afrigter) saam met April Hamutenya (vlak 6), Jana Risser (vlak 8), Jessica Shituna (hoëprestasievlak 4), Alexandra Diergaardt (vlak 7), Lily Hahn (vlak 7) en Marlis Gerber (afrigter). Voor hurk Liya-Rose Neema (vlak 6), Kyla Esbach (vlak 4), Katherine Beukes (vlak 5) en Pin Zhan Feng (vlak 5). Nog ‘n presteerder (afwesig) was Emilia Ekandjo (senior vlak). Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!