Kolfvernuf laat Eagles in die steek

Krieket
Ná gister se laaste internasionale eendagwedstryd in Oman keer die Richelieu Eagles met net een sege uit vier huiswaarts.
Tielman Van Lill
Namibië se eerste deelname in 2025 aan ‘n driehoekige mini-toernooi in die ICC Wêreldkrieketbeker Liga Twee-reeks (2024 tot 2027) het gister teleurstellend skipbreuk gely. Afri
...

Kommentaar

Republikein 2025-02-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer