Ná Omaruru is Sorendal volgende vir veldryers

Enduro
Die agtste ronde van die nasionale enduro-kampioenskap word aanstaande maand by Sorendal by Elisenheim gehou.
Tielman Van Lill
Die sewende rondte van die nasionale enduro-motorfietskampioenskap was Saterdag met groot entoesiasme naby Omaruru afgehandel, waar 29 deelnemers in hul onderskeie klasse die ruwe
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer