O.19-span arriveer vir taak in Lagos
Krieket
Met baie op die spel vir elk van die ses spanne, en moontlike reënweer in die komende dae, is 'n toernooi vol spanning en drama in die vooruitsig.
Afrigter Oscar Nauhaus en sy Namibiese junior span het gister in Lagos, Nigerië aangekom vir hul aanslag op die Internasionale Krieketraad (ICC) se kwalifiserende toernooi vir Afr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie