• Tuisblad
  • Sport Wrap
  • Ross wen derde titel met langste afstand nóg; Verwey stel nuwe vrourekord

Ross wen derde titel met langste afstand nóg; Verwey stel nuwe vrourekord

Ultrawedlope
Van die voorste ysters in Namibiese uithousport het opnuut die gedugte uitdaging getakel,
Tielman Van Lill
Die Rand Merchant Bank 2024 Brandberg Backyard Ultra-wedloop naby Uis is Sondagoggend ná ‘n uitmergelende 24 uur vir die derde keer deur André Ross gewen.Ross, lid van Swakop S
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer