Sternagel, De Vos beïndruk in King of the Dirt

Motocross
In verskeie klasse is toeskouers nie teleurgestel in die vlak van opwindende kompetisie nie.
Tielman Van Lill
Die sesde rondte van die Namibiese nasionale motocross-kampioenskap by Gallina het Saterdag aan 47 jaers in agt klasse, asook in die King of the Dirt-resies, die geleentheid gebied
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer