Swakop-atlete stel nuwe wêreldrekords vir jonges

Nuwe rekords
Leandrea Mouers
Twee atlete van Swakopmund, Stefan Strydom en Juwan Kok, het Saterdag albei wêreldrekords in hul ouderdomsgroepe oortref.Dit was by die Pupkewitz Foundation Ope atletiekbyeenkoms
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer