Tara begin sag te spin

Tydrenne
Die tradisie van vyf-en-'n-half dekades hou hierdie spoggerige tydren immergewild by deelnemers en toeskouers.
Tielman Van Lill
Windhoek-motorklub se 54ste Tara-tydren, ondersteun deur M&Z Motors, sal vanaf komende Donderdag tot Saterdag in en om Windhoek asook Rehoboth plaasvind. Die eerste twee van die to
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer