Tigers (40 almal uit) kry pak slae; United beur moedig voort
Klubkrieket
JC Balt se vyftigtal vir Wanderers en Tangeni Lungameni se vier paaltjies vir WHS Old Boys het hulle die onderskeie spelers van die wedstryd gemaak.
Die vyfde ronde van Krieket Namibië se T20-premierliga die afgelope naweek het seges aan die medevoorlopers Old Boys en Wanderers by die Wit Hingste se hoofkwartier in Pionierspar
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie