Tsumeb die middelpunt van stofstorms

Motorsport
Die voorlopers van die eerste byeenkoms by Swakopmund sal op hul vertonings wil voortbou.
Tielman Van Lill
Die tweede ronde van die Namibiese nasionale tydrenkampioenskap word Saterdag by Tsumeb en omgewing beslis.Die dertien spanne in die sedan-afdeling (van S1 tot S4) en die CR1 en CR
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer