Vasbeslote Eagles trek laer teen VSA

Krieket
Tielman Van Lill
Die Richelieu Eagles sal vanoggend met heelwat meer selfvertroue vir hul tweede internasionale eendagwedstryd (ODI) teen die VSA in Oman op die veld stap.

In hul eerste ODI van die jaar in die ICC Wêreldbeker Liga Twee-reeks (2024 tot 2027) het die Namibiërs laas Vrydag met 114 lopies teen die VSA verloor. Die Eagles in 40.2 boulbeurte vir slegs 179 uitgeboul.

Afgelope Maandag teen Oman in Al Amerat was die Eagles opnuut vir 169 in 46.3 uitgeboul. Dit wou lyk of die geskiedenis hom soos teen die VSA sou herhaal. Maar die Eagles-bouleenheid het deur die bank ‘n kliniese vertoning soos lanklaas gelewer.

Pierre de Bruyn, hoofafrigter van Namibië, het sy indrukke oor die twee botsings gegee in die opbou na vanoggend se herontmoeting teen die VSA in Al Amerat.

De Bruyn het gesê: “Ons eerste toerwedstryd teen die VSA was nie die ideale begin nie. Wat teen ‘n span soos die VSA nodig was, is meedoënlose dissipline – veral met die bal in die hand. Hulle het kolwers wat binne ‘n kort tydjie die uitslag uit jou hande kan neem.

“Die Eagles-spelers het goeie essensie uit die wedstryd teen die VSA geneem. Ons sal in die volgende ontmoeting teen hulle baie beter moet wees. Hoe ook al dit sy, teen Oman het ons ‘n briljante terugkeer gemaak wat ‘n vasberade poging deur ‘n vasbeslote span was.

“Ek is baie trots op elke speler wat ná die verloorwedstryd teen die VSA hul hand opgesteek en die kragmeting teen Oman gewen het. Die spelers het baie gegroei en die boulers het werklik almal deur die bank meedoënloos en gedissiplineerd geboul.

“Die Eagles moes 169 op ‘n baie moeilike kolfblad teen die gasheerspan verdedig, maar ons het geweet ons het ‘n kans. Om JJ Smit terug in die boulaanval te hê, het ‘n groot verskil gemaak.

“Fisiek gaan dit goed met JJ, maar ons bestuur sy hoeveelheid boulwerk om sy insette so lank as moontlik vir die span te behou. Sy ondervinding en boulvernuf het iets nuuts tot ons beskikking gestel.

“JC Balt het sy ODI-debuut vir die Eagles teen Oman gemaak en het volwassenheid met sy benadering tot sy kolf- en boulwerk getoon. Hy het laat vir Namibië op nommer sewe op ‘n moeilike kolfblad teen topkwaliteit draaibalboulers gaan kolf. Hy was gefokus en in beheer van sy kolfwerk om die draaiers vir ‘n onoorwonne 35 lopies aan te vat. Wanneer ‘n jong speler soos hy die kans kry en vir ons wys hoe dit gedoen word, is dit ‘n goeie teken.

“JC Balt se enkelbesering wat hy tydens die wedstryd teen Oman opgedoen het terwyl hy gekolf het, is ‘n bron van kommer. Maar ons werk hard aan sy fiksheid.”



Teenvoeters

Die Eagles sal onder meer teenvoeters moet vind vir die VSA se Milind Kumar, die speler van die wedstryd met 54 van 34 balle, asook vier paaltjies vir 48.

In die VSA se topvyf kolwers was Kumar se vyftigtal reeds hul derde, ná Andries Gous (76) en kaptein Monank Patel (65) se bydraes.

Die Namibiërs sluit hul toer Sondag met hul tweede wedstryd teen Oman af.

Oman het Woensdag ‘n stok in die speke van die VSA as voorloper in die reeks gesteek, deur hul kragmeting met sewe paaltjies ten wen. Die VSA is vir net 151 uitgeboul, met Oman se Shakeel Ahmed die speler van die wedstryd met vier paaltjies vir 26, voordat kaptein Jatinder Singh die tuisspan met ‘n beheersde 82 nie uit nie (127) tot die oorwinning gevoer het met 25 balle oor.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-02-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Six Nations: Scotland 18 vs 32 Ireland | England 26 vs 25 France | Italy 22 vs 15 Wales Premier League: Everton 2 vs 2 Liverpool Katima Mulilo: 18° | 28° Rundu: 18° | 28° Eenhana: 18° | 27° Oshakati: 19° | 27° Ruacana: 18° | 27° Tsumeb: 18° | 25° Otjiwarongo: 18° | 24° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 19° | 22° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 10:40, High tide: 04:44, Low Tide: 22:43, High tide: 16:54 Swakopmund: 17° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: NW, Low tide: 10:38, High tide: 04:42, Low Tide: 22:41, High tide: 16:52 Walvis Bay: 18° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 10:38, High tide: 04:41, Low Tide: 22:41, High tide: 16:51 Rehoboth: 21° | 30° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 26° | 37° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 15° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 21° Mbabane: 17° | 24° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 22° | 31° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 19° | 24° Durban: 21° | 24° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 17° | 19° Harare: 17° | 23° Currency: GBP to NAD 23.07 | EUR to NAD 19.26 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 134.95 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 50.59 | USD to KES 129.22 | USD to NGN 1509 | USD to ZAR 18.35 | USD to ZMW 28.15 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 88717.13 Up +1.00% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1797.63 Up +0.36% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16452.23 Up +0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29997.11 Up +1.13% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10063.87 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 883.70/OZ DOWN -0.0162 | Copper US$ 4.64/lb DOWN -0.024 | Zinc US$ 2 852.10/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 74.96/BBP DOWN -0.0093 | Platinum US$ 1 007.23/OZ DOWN -0.0305 Sport results: Six Nations: Scotland 18 vs 32 Ireland | England 26 vs 25 France | Italy 22 vs 15 Wales Premier League: Everton 2 vs 2 Liverpool Weather: Katima Mulilo: 18° | 28° Rundu: 18° | 28° Eenhana: 18° | 27° Oshakati: 19° | 27° Ruacana: 18° | 27° Tsumeb: 18° | 25° Otjiwarongo: 18° | 24° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 19° | 22° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 10:40, High tide: 04:44, Low Tide: 22:43, High tide: 16:54 Swakopmund: 17° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: NW, Low tide: 10:38, High tide: 04:42, Low Tide: 22:41, High tide: 16:52 Walvis Bay: 18° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 10:38, High tide: 04:41, Low Tide: 22:41, High tide: 16:51 Rehoboth: 21° | 30° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 26° | 37° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 15° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 21° Mbabane: 17° | 24° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 22° | 31° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 19° | 24° Durban: 21° | 24° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 17° | 19° Harare: 17° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.07 | EUR to NAD 19.26 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 134.95 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 50.59 | USD to KES 129.22 | USD to NGN 1509 | USD to ZAR 18.35 | USD to ZMW 28.15 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 88717.13 Up +1.00% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1797.63 Up +0.36% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16452.23 Up +0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29997.11 Up +1.13% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10063.87 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 883.70/OZ DOWN -0.0162 | Copper US$ 4.64/lb DOWN -0.024 | Zinc US$ 2 852.10/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 74.96/BBP DOWN -0.0093 | Platinum US$ 1 007.23/OZ DOWN -0.0305