Veldbrand keer ryers min
Enduro
Motorfietsryershet hulle laas naweek weer in die berge begewe.
Die Namibiese Motorsportfederasie het onlangs ryers van die Namibië Enduro-klub vir hul prestasies gedurende 2023 in die topdrie klasse beloon.
Quinton van Rooyen, Heiko Stranghöner en Rian Kritzinger is die nasionale kampioene in drie onderskeie afdelings.
Die klaswenners is soos volg:
Pro-klas: 1 Quinton van Rooyen, 2 Keanu Trianus-Weber, 3 Henner Rusch.
Senior pro: 1 Heiko Stranghöner, 2 Jörn Greiter, 3 Gernot Bahr.
Intermediêre klas: 1 Rian Kritzinger, 2 Horst Becker, 3 Brandon Juling.
• Die Enduro-klub het laas naweek die vierde ronde van die Namibiese nasionale kampioenskap suid van die hoofstad aangebied.
Die byeenkoms by Itumba het onverwags tot stilstand gekom toe ‘n veldbrand na die gebied bekend as Klein-Lesotho versprei het. Dit is waar die pro-klasroete langs kronkel.
Ten spyte van die onderbreking het die deelnemers hulle nie deur die “onwelkome besoeker” laat afskrik nie en punte is wel suksesvol toegeken.
Die voorste uitslae:
Pro-klas: 1 Quinton van Rooyen, 2 Oliver Rohrmüller, 3 Stuart Pierce.
Senior pro: 1 Heiko Stranghöner, 2 Jörn Greiter, 3 Werner Wiese.
Intermediêr: 1 André Barnard.
Groentjies: 1 Antonio Monteiro, 2 Zoe Waldschmidt, 3 Vincent Griebel.
Ontwikkelingsklas vir vroue: 1 Maike Bochert.
Die Enduro-kampioenskapreeks word ondersteun deur Venture Enterprise, Hemco Paint, Omaruro Spar, Terrain Tamer 4x4, Social Fly Creative Agency, Sonja Becker Real Estate, Nahara Africa Tours & Safaris en Safari Engineering.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie