Wanderers neem T20-titel by Old Boys af

Krieket
WHS Old Boys het op die ou einde nie genoeg skietgoed gehad om Wanderers soos verlede jaar in die eindstryd te klop nie.
Tielman Van Lill
In die T20-premierligafinaal van Krieket Namibië het APS Wanderers se eerste span Sondagnamiddag op sy tuisveld vir ATG WHS Old Boys met 103 lopies oorrompel.Die gasheerspan se ka
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer