Wildcats haak knoop deur die algehele T20-titel

Krieket
Verskeie honderdtalle is op die laaste naweek van die T20 franchise-reeks gesien.
Tielman Van Lill
‘n Gelykop wedloop tussen die topdrie spanne in die Castle Lite T20-franchisereeks het gistermiddag uitgeloop op die beslissende laaste wedstryd tussen die Etosha Wildcats en die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer