Wêreldkampioen bly die topspan

Rugby
Wêreldrugby het die afgelope naweek sy ranglyste vir internasionale mans en vrouespanne bekend gemaak.
Tielman Van Lill
Die Springbokke het hul topposisie op Wêreldrugby se opgedateerde ranglys behou nadat hulle Australië oortuigend met 33-7 in Brisbane verniel het.Die Bokke speel komende Saterdag
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer