#Pasin: Spesiale Olimpiese Wêreldspele
Finamekeni Hamutenya, Namibië se middelafstandatleet, het vandag by die Hanns-Braun-stadion in Berlyn, Duitsland, Namibië se eerste medalje opgeraap. Hy het ‘n silwermedalje in die 800 meter gewen toe hy deur Daniel Mutiso van Kenia geklop was. Yuki Uemura van Japan het brons verower. Foto Levien Brown Smit (Facebook)
#repnuus
#repnuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie