Foto @ulalaunch
Foto @ulalaunch

Amerika lanseer maanvuurpyl

Die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa het gisteroggend die Vulcan-vuurpyl gelanseer met 20 loonvragte (payloads) op, wat vir die eerste keer in meer as 50 jaar weer op pad is na die maan.

Die vuurpyl word op 23 Februarie vanjaar op die maan verwag.

Die geskiedkundige geleentheid merk ook die ingebruikneming van die privaat maatskappy Astrobotic Technology se kommersiële vragvlugdienste wat vir die maan bestem is.

Die vrag word verwag om saam met Astrobotic se landingstuig Peregrine ná 46 dae op die maan se oppervlak te land. Die Peregrine sal vir tien dae wetenskaplike navorsing doen deur gebruik te maak van Nasa se vyf loonvragte, ter voorbereiding vir Amerika se komende Artemis-projek waarmee mense ná dekades moontlik weer op die maan kan loop.

Die res van die loonvragte word gestuur deur ses ander lande wat nog nooit enige ruimtereise na die maan onderneem het nie, volgens inligting vanaf Astrobotic.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!