Plan om kuberruim vir Namibiërs te beveilig
Strategie tot 2027
Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie het in 2022 'n plan in werking gestel om Namibië teen kuberaanvalle te beskerm.
Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie (MICT) het onlangs gesê dat die reaksiespan vir nasionale sekuriteit- en kubervoorvalle (CSIRT) teen die einde van die jaar
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie