Slegte weer hou kabel in die see

Kalm waters nodig vir laaste werk
'n Datum later volgende week is nou die teiken om Namibië by 'n nuwe internetskakel in te prop.
Adam Hartman
Die onvoorspelbaarheid van die weer het veroorsaak dat die lang verwagte landing van die Equiano-internetkabel aan die kus op Swakopmund nie môre (17 Junie) sal kan plaasvind nie.
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer