Sperdatum kom nader vir simkaart-registrasie
Opskortingstydperk van drie maande
Daar was 'n aansienlike toename in registrasies sedert 30 September 2023 – 'n styging vanaf 33% tot 43% teen 30 November.
Aktiewe gebruikers het net tot 31 Desember kans om hulle simkaarte te registreer voor telekommunikasiediensverskaffers die gebruik van die ongeregistreerde simkaarte vir drie maand
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie