Novel-toernooi by Omeya gewild
Gholf
Omeya gholfklub het Vrydag sy 2023 Novel Par 3-reeks afgeskop. Die hoofborg, Novel Motor Company, het die spelers met fantastiese vleispryse bederf.
Die uitdagende medalje netto-formaat, gespeel oor 12 putjies, is baie gewild. Vroue en juniors het in afsonderlike afdelings deelgeneem en elke putjie het ’n prys vir die hou naaste aan die pen gehad.
Die wenners:
1 Greg Wise (32 uittel)
2 Grant Marais (32)
3 Paul Verburg (33)
4 Chris Harwin (34)
5 Jean Erasmus (35)
Vrouewenner: Esther Verburg (39)
Junior wenner: Declan Renton (40)
Pryse vir die houe naaste aan die pen:
Greg Wise (putjie 1 en 8)
Grant Marais (putjie 2)
Francois Hanekom (putjie 3 en 4)
Eldred Koopman (putjie 5)
Jan Steenkamp (putjie 6)
Regardt Kruger (putjie 7)
Paul Verburg (putjie 11)
Dylan van Wyk (putjie 12)
Eugene Lofty-Eaton (putjie 13)
Chris Harwin (putjie 18)
Die uitdagende medalje netto-formaat, gespeel oor 12 putjies, is baie gewild. Vroue en juniors het in afsonderlike afdelings deelgeneem en elke putjie het ’n prys vir die hou naaste aan die pen gehad.
Die wenners:
1 Greg Wise (32 uittel)
2 Grant Marais (32)
3 Paul Verburg (33)
4 Chris Harwin (34)
5 Jean Erasmus (35)
Vrouewenner: Esther Verburg (39)
Junior wenner: Declan Renton (40)
Pryse vir die houe naaste aan die pen:
Greg Wise (putjie 1 en 8)
Grant Marais (putjie 2)
Francois Hanekom (putjie 3 en 4)
Eldred Koopman (putjie 5)
Jan Steenkamp (putjie 6)
Regardt Kruger (putjie 7)
Paul Verburg (putjie 11)
Dylan van Wyk (putjie 12)
Eugene Lofty-Eaton (putjie 13)
Chris Harwin (putjie 18)
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie