‘Moenie parkreëls oortree’

Ministerie waarsku oor hommeltuie
Toeroperateurs wat nie die parkregulasies gehoorsaam nie, kan gevolglik op 'n swartlys van nasionale parke geplaas word.
Ellanie Smit
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het kommer uitgespreek oor die voortdurende oortreding en verontagsaming van parkreëls en -regulasies deur besoekers aan Namibi
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer