No Image Caption

Doen vir Schengen-visum by Duitse ambassade aansoek

Ronelle Rademeyer
Vanaf 2 Augustus sal die Duitse ambassade in Windhoek weer voornemende reisigers na Schengen-lande in Europa se visumaansoeke behartig.

Dit is vir visums waarmee besoekers ’n maksimum van 90 dae in die betrokke lande kan vertoef.

Visumaansoekers moet vooraf aanlyn ’n afspraak by die ambassade maak. Die webadres is https://windhuk.diplo.de/na-en/service.

Tot 29 Julie kan aansoeke nog aanlyn by TLS ingedien word.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!