‘Ek het lief vir die natuur geraak’

Bly op die oewer van die Kavangorivier
Emms het besluit om sy ervaring, kwalifikasie en kennis wat hy oor die jare opgedoen het, te benut en het met sy spaargeld grond langs die oewer van die Kavangorivier gekoop en sy eie toeriste-onderneming begin.
Kristien Kruger
Kenya Kambowe op Divundu – Ná 18 jaar se ondervinding as werknemer by verskeie plaaslike toerisme-ondernemings, het die 36-jarige Emmanuel Karel Kasoma sy eie onderneming, Emms
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer