Hof stop bou van mynpad in toerismekonsessie
Interdik word toegestaan
'n Hersieningsproses sal saam met die omgewingskommissaris van stapel gestuur word met betrekking tot die omgewingsklaringsertifikaat wat vir die beplande mynbedrywighede uitgereik is.
’n Interdik is die afgelope naweek uitgereik wat beplande mynbedrywighede en die bou van ’n nuwe pad in ’n toerisme-konsessiegebied in die Khorixas-distrik tydelik verbied.Di
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie