No Image Caption

Mbumba at KAZA TFCA

Frank Steffen
#PasIn Namibië se President Nangolo Mbumba is ook teenwoordig by die Kavango-Zambezi Oorgrensbewaringsarea (KAZA TFCA) staatshoofde-beraad in Livingstone, Zambië. Hy het met afgevaardigdes gedeel dat 44% van Namibië onder een of ander vorm natuurlike bewaring is, met 86 bewaringsgebiede wat 180 000 km² dek. Hy het bygevoeg dat jag 'n inkomste genereer wat terug in bewaringsgebiede en gemeenskappe geploeg word, ten spyte van onwettige jag wat 'n uitdaging bly. Verder het hy op die vinnige ingebruikneming van die Univisa aangedring wat maklike toegang vir toeriste wat KAZA Parke besoek, sal toelaat.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!