Meer as 3 000 jagters besoek Namibië in 2022

Trofeejagstatistieke bekend gemaak
Die meerderheid trofeejagkliënte was van Duitsland (1 101), gevolg deur die Verenigde State van Amerika (662).
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Altesaam 3 152 kliënte van 52 lande het Namibië vir trofeejagdoeleindes in 2022 besoek.Dit is volgens Chantal Louw van die direktoraat van wetenskaplike dienste by
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer