N$250 miljoen vir toerisme, bewaring

Finansiële hupstoot vir toerismebedryf
Die finansiële hulp is bykomend tot ongeveer N$250 miljoen wat in 2020 verskaf en suksesvol aangewend is om die negatiewe impak van Covid-19 te versag.
Ellanie Smit
Die Duitse regering het ongeveer N$256 miljoen beskikbaar gestel om plaaslike pogings te ondersteun om die uitdagings wat die Covid-19-pandemie in die bewarings- en toerismesektor
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer