Boplaas-kampeerterrein by die Oranjerivier heropen vandag. Foto NWR
Boplaas-kampeerterrein by die Oranjerivier heropen vandag. Foto NWR

NWR se Boplaas-kampeerterrein heropen

Francoise Steynberg
Namibia Wildlife Resorts (NWR) se Boplaas-kampeerterrein langs die Oranjerivier het vandag heropen nadat dit tydelik vir besoekers gesluit was weens opgraderiengswerk.

“Die sluiting van Boplaas was nodig om veiligheidskwessies aan te spreek en om die kampterrein se geriewe uit te brei,” het die kommunikasiebstuurder van NWR, Nelson Ashipala gesê.

Dit volg nadat toeriste sowat nege maande by Boplaas aangeval en beroof is.

“Met die bystand van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, het ons suksesvol

bykomende veiligheidsmaatreëls geïmplementeer en ekstra ablusieblokke gebou, wat die veiligheid en gemak van ons gaste aansienlik verbeter.”

Boplaas is ‘n gerieflik oorstaanplek vir diegene wat vanaf die Noord-Kaap en omliggende gebiede reis, asook vir stappers van die Visrivier-canyon.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!