Foto: Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
Foto: Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

PAS IN: Sendelingsdrift-grenspos, ponton heropen

Ellanie Smit
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het aangekondig dat die Sendelingsdrift-grenspos en ponton by |Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park vandag amptelik heropen het. Sendelingsdrift dien as 'n grenspos om van Suid-Afrika na Namibië oor te steek. Die grenspos en ponton sal sewe dae 'n week vanaf 08:00 tot 16:15 bedryf word na 'n sluiting van drie jaar as gevolg van die Covid-19-pandemie.

Park-bestuurder Priscilla Magerman het gesê hulle is oorweldig met die heropening van die grenspos en ponton, aangesien dit toeganklikheid sal uitbrei en beweging na die park sal inspireer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!