No Image Caption

#PasIn: Nuwe raad vir NWR

Ellanie Smit
Namibia Wildlife Resorts (NWR) het die aanstelling van sy nuwe raad van direkteure aangekondig, wat op 20 Maart deur die minister van openbare ondernemings, Ipumbu Shiimi, aangekondig is. Die nuwe direksie sal onder voorsitterskap van ambassadeur Haroldt /Urib staan, met dr. Bianca Tjizumaue wat as die adjunkvoorsitter dien. Ander lede van die direksie sluit in Coenraad Coetzee, dr. Erling Kavita, Sam Januarie, Nadrie Lahner en Yvette Nambahu.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!