#PasIn: Rooftogte op toeriste kommerwekkend
Namibia Wildlife Resorts (NWR) sê hulle is bewus van die roofvoorval by die Bo-Plaas-kampterrein langs die Oranjerivier.
Twee groepe toeriste is gisteraand van hul besittings beroof.
"Ons het tot dusver vasgestel dat die toeriste, een groep van Namibië en die ander van Suid-Afrika, veilig en by die polisie op Rosh Pinah is. Dit is in die stadium die enigste besonderhede wat ons het, en ons sal julle, die media, op hoogte hou soos inligting beskikbaar word."

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie