Per fiets van die Swartwoud tot in die Kaap
Reeds 13 maande op die pad
'n Fietsryer van Suid-Duitsland het besluit om fiets te ry vanaf Freiburg na Kaapstad. Sy is tans in Walvisbaai besig om gereed te maak om na Suid-Afrika te reis.
’n Boorling van Duitsland, Wiebke Lühman, het op 3 Oktober 2023 haar lang reis vanaf Duitsland per fiets begin en beplan om Kaapstad teen 10 Desember vanjaar te bereik.Sy het to
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie