Die stapseisoen van die gewilde staproete in die Visrivier-canyon skop op 1 Mei af. FOTO NWR
Die stapseisoen van die gewilde staproete in die Visrivier-canyon skop op 1 Mei af. FOTO NWR

Visrivier-canyon het genoeg water vir stappers

Francoise Steynberg
Die ministerie van omgewing, bosbou en toerisme en Namibia Wildlife Resorts (NWR) het bevestig dat daar genoeg water in die Visrivier-canyon is vir die komende stapseisoen.

Die stapseisoen van die gewilde staproete skop op 1 Mei af.

Om die veiligheid en welstand van alle stappers te verseker, sal waterbeamptes op strategiese punte langs die staproetes gestasioneer word, insluitend by King Palace en Bushy Corner.

NWR sal ook volgende week ‘n verantwoordelike stap-veldtog op hul sosialemediaplatforms van stapel stuur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!