VSA vries ook fondse vir bewaringsprojekte

Soeke na nog skenkers
Dit het 'n reuse-impak op verskeie programme in Namibië om veral biodiversiteit te beskerm en wildmisdaad te bekamp.
Francoise Steynberg
Die Amerikaanse regering het nie net fondse vir buitelandse humanitêre programme gevries nie, maar ook vir internasionale biodiversiteitsbewaring, wat ’n reuse-impak op omgewing
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer