West Nest Lodge vier nuwe begin

Aurelia Afrikaner
Nadat ’n verwoestende brand die West Nest Lodge in Junie verlede jaar verwoes het, het dié lodge vroeër vandeesmaand sy nuwe hoofgebou geopen. Die eienaar van die lodge, Awie van der Westhuizen, bedank almal wat die heropening saam met hulle gevier het en sê hy sien uit daarna om nuwe ervarings en herinneringe saam met gaste te skep. Lees meer oor die West Nest Lodge in Windhoek Express se Gobabis en Okahandja Fokus wat op 25 November gepubliseer word. Foto’s Aurelia Afrikaner

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!