Foto Ellanie Smit
Foto Ellanie Smit

Eerste ooit Etosha karnaval beplan

Ellanie Smit
Die toerismeministerie gaan in samewerking met die Ondonga Tradisionele Owerheid, die Namibiese Toerismeraad en ander belanghebbendes in Junie volgende jaar die eerste Etosha-karnaval ooit by een van die soutpanne in die park hou.

Die geleentheid het ten doel om toerisme-produkaanbiedings en nuwe markte te diversifiseer om meer plaaslike reisigers te lok asook internasionale reisigers en streeksverspreiding te verbeter.

Hiervoor word 'n reeks gala-etes beplan om geld vir die karnaval in te samel, waarvan die eerste op 28 Oktober in Ondangwa plaasvind.

Kaartjies kos N$20 000 vir ’n platinum per tafel, N$15 000 vir 'n goue tafel en N$500 vir ’n individuele kaartjie. Besprekings kan gemaak word via https://www.etosha.com.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!