Air Namibia spook steeds by NAC
‘Saak bly ’n doring in die vlees’
Die voorsitter van NAC se direksie sê pogings om 'n volledige likwidasieverslag te kry, is steeds aan die gang.
Die gelikwideerde nasionale lugredery Air Namibia spook steeds by die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC), wie se lughawens in Windhoek en Walvisbaai as belangrike spilpunte vir die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie