Derduisende in voorraad op HKIA toegesluit
Van mediese toerusting tot bederfbare produkte
Verskeie sakeondernemings word ernstig geraak deur pakhuise vol voorraad wat sedert Saterdag agter slot en grendel is.
Voorraad ter waarde van derduisende Namibiese dollar wat van bederfbare produkte tot mediese toerusting insluit, is agter slot en grendel in pakhuise op die Internasionale Lughawe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar