Eurowings land vanoggend weer op HKIA
Wag op hofbeslissing
Dit volg op die chaos wat die afgelope naweek op die lughawe geheers het toe die NAC vir Menzies Aviation die trekpas gegee het en Paragon Investment Holdings die grondhanteringsdienste laat oorneem het.
Ellanie Smit - Volgens verskeie amptenare sal Eurowings Discover-vlugte vanaf Frankfurt weer vanoggend by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) land.Dit volg op die chaos
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie