Foto ter illustrasie/Verskaf
Foto ter illustrasie/Verskaf

FlyNamibia hervat vlugte tussen hoofstad, Lüderitz

'Roete noodsaaklik vir gemeenskap, ekonomie’
Vlugte sal weer oop wees vir bespreking vanaf Maandae tot Vrydae.
STAFF REPORTER
Nuusredaksie – FlyNamibia sal vandag weer begin met sy bedrywighede tussen Windhoek se Eros-lughawe en Lüderitz.

Dit sal in vennootskap met TotalEnergies EP, sy vlugte na dié bestemming hervat en vlugte sal weer oop wees vir bespreking vanaf Maandae tot Vrydae.

Die lugredery het aangekondig dat passasiers weer kaartjies kan bespreek om tussen die twee bestemmings te vlieg.

"Passasiers kan vlugte tussen Eros en Lüderitz direk by ons kaartjiekantoor by die Lüderitz-waterfront (die ou kragstasie) bespreek of aanlyn via ons webwerf. Kyk eenvoudig uit vir die spesiaal afgebakende oortjie (tab) vir Lüderitz-besprekings op die tuisblad. Alternatiewelik kan vlugte ook bespreek word deur jou voorkeur reisagent. FlyNamibia is daartoe verbind om die beste moontlike diens te lewer.

"Ons is dankbaar vir ons voortgesette vennootskap met TotalEnergies EP, wat ons in staat stel om dié roete aan te pak wat so noodsaaklik is vir die plaaslike gemeenskap en ekonomie," het FlyNamibia gesê.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-12-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 19° | 27° Oshakati: 21° | 27° Ruacana: 20° | 25° Tsumeb: 19° | 27° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 21° | 33° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 18° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 21° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 24° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 19° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 15° | 34° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 26° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 17° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 17° | 21° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 34° Harare: 19° | 31° #REF! #REF!